https://www.youtube.com/channel/UC3RSDarfkvvV3IBAbdp0utQhttps://sacoronavirus.co.za/http://www.im-info.co.za/http://www.integrated-marketing.co.za/

Prime Circle - Dozi's Back to the Roots

Prime Circle - Dozi's Back to the Roots

Prime Circle - Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

 

Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar soos per Covid-regulasies.

 

Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.

 

Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.

 

Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.

 

Akkommodasie beskikbaar op die plaas. Vir navrae en om te bespreek, kontak vir Emsie - 0764365860 óf Ruaan - 0761563599.

 

 

Aanwysings:

As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.

 

Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.

 

 

Back to the Roots (buitelug) en Back to the Blues (binnenshuis) is oop Vrydae, Saterdae én Sondae!

 

Vrydae vanaf 13h00 tot laat.

Saterdae vanaf 11h00 tot laat.

Sondae vanaf 11h00 tot 18h00.

 

Source : https://www.quicket.co.za/

Prime Circle - Dozi's Back to the Roots
CONTACT DETAILS
Start Date: 18 July, 2021
End Date: 18 July, 2021
Venue: Plot 136 Rietfontein, Hartbeespoort, 0216